9 Augustus 1994

From AnZ on 20th October 2016 9 Augustus 1994

Ouma is op 9 Augustus 1994 oorlede. Suid-Afrika was aan die verander, en in 1995 was hierdie dag verklaar as Nasionale Vrouedag. Tot vandag toe is dit 'n publieke vakansie dag. Dis wat gebeur wanneer groot siele sterf. Die dag word behoorlik herdenk.

Download