My MoST BeauTiFuL CHaPTeR

From AnZ on 16th November 2016 My MoST BeauTiFuL CHaPTeR

Ek was maar 14 toe ouma oorlede is. En die eerste 5 jaar van my lewe kan ek nie juis onthou nie. Dus was ouma 'n hoofstuk in my lewe vir minder as 10 jaar. Uit haar hele 73 jaar, kon ek haar maar net vir 'n kort rukkie ken, maar dit was een van die mooiste hoofstukke in my lewe. Dankie ouma, vir die bederf, die bubble bath, die "in-tug" in die aand met 3 kussings (sodat ek nie afdonner nie), die tee in die bed, die flambies in die yskas, die TYD wat ouma saam met my spandeer het, of ons nou soaps gekyk het, of gebrei het, of sommer net as ek ouma se sagte "arm-velle" met room kon smeer, dankie daarvoor, ek sal dit nooit vergeet nie... Love You xxx

Download

See this Picture in