FeLiZ Dia de los Muertios la abuelita

Created by AnZ 5 years ago
Ek wens ons kultuur het so 'n vakansie dag gehad, waarin ons die wat voor ons hier was kan vereer.  EK mis julle so baie my hart is rou-seer van verlange. Dis 'n gat wat net nie gevul kan word nie.

Pictures